Application

I would like to take this opportunity to introduce you to Welmoed on behalf of the management and house committee. Please note that approval of your residence application is subject to your successful admission to your intended field of study at one of the tertiary institutions in Bloemfontein.
The lively student life at Welmoed is strengthened by active residence participation, as well as participation in sport, culture and social interaction with other residences. Should you wish to obtain more information, please visit our Facebook-page on Huis Welmoed Bloemfontein. Should you wish to apply for accommodation at Welmoed, please complete the form or send an e-mail to info@welmoedkoshuis.co.za or fax to 086 205 2901 before August.
As soon as the selection process has been completed, you will be notified if your application has been successful. If so, an accommodation agreement will be sent to you. Suitable candidates should show that they maintain a healthy balance between participation in sport and cultural activities, while still achieving proper academic results.


Ek maak graag van die geleentheid gebruik om jou namens die Welmoed Bestuur en HK jou voor te stel aan Welmoed. Belangrik om te onthou: jou koshuis inwoning is onderhewig aan jou suksesvolle keuring/toelating tot jou voorgenome studierigting in een van die tersiêre opleidings instansies in Bloemfontein.
Die op-en-wakker studentelewe wat by die manne van Welmoed heers word beklemtoon deur ‘n aktiewe koshuislewe asook die lewendige sport, kultuur en sosiale interkoshuis skakeling. Indien jy meer inligting verlang, besoek gerus ons Facebook-blad by Huis Welmoed Bloemfontein. Indien u van voorneme is om aansoek te doen by Welmoed moet u die vorm invul of 'n e-pos stuur aan info@welmoedkoshuis.co.za of faks 086 205 2901 voor Augustus.
By afhandeling van die keuringsaansoek sal u onmiddellik in kennis gestel word waarna die verblyfsooreenkoms aan u gestuur sal word. Geskikte kandidate moet spesifiek aantoon dat hul oor balans beskik tussen die beoefening van sport en kultuur asook goeie akademiese punte.


Acommodation Fees From 1 Jaunary 2017

Room Size Payment Plan Price
Double Room Per person per month for 10 months R 4,080.00
Single Room (if available) Per person per month for 10 months R 5,160.00

Fees are payable one month in advance.
The accommodation agreement term will run from 1 January 2017 to 31 December 2017 and will be renewable for 2018.
The student will thus occupy the unit for 12 months, but payment will be done over 10 months.


Die bedrae is kwartaalliks vooruit betaalbaar. Die termyn van die verblyfsooreenkoms strek vanaf 1 Januarie 2017 tot en met 31 Desember 2017 en is hernubaar vir 2018. Die eenhede word dus vir twaalf maande geokkupeer maar betaling geskied oor tien maande.




Each Unit Includes

Kitchen, Bathroom & Bedroom / Kombuis, Badkamer & Slaapkamer
Safe Parking / Veilige Parkering
Reasonable use of water / Redelike gebruik van water
Free optic fibre internet access / Gratis optiese vesel internettoegang
Security on the premises / Sekuriteit op die perseel
Washing done once a week / Was van wasgoed 1 maal per week
Cleaning of rooms once a week / Skoonmaak van kamers 1 maal per week

Bed, Boekrak, Lessenaar, 2 Plaat Stoof, Yskas en 'n Mikrogolf word deur ons in die kamer voorsien.


A non-refundable amount of R4 500.00 is payable should your application be successful. Welmoed is a private men’s residence and cannot exist by allowing debt or late payments.
The acceptance payment is compiled as follows:
Initial accommodation fee R 4 000.00
Contract fee R 500.00
Total R 4 500.00

Should you wish to make Welmoed your home away from home, please complete the attached form and send to:
Hanlie Ras
063 692 2386
info@welmoedkoshuis.co.za.

Benodighede

  • Portfolio Item

    Eerste Jaar Benodighede
    - Akademiese Drag-

    - Minimum van 2 x langmou WIT knopies hemde (Nie by al die pakkette ingesluit; slegs een hemp ingesluit by pakket 1 en 2)
    - Netjiese bruin gordel, NIE “Buckles” NIE!
    - Minimum van 2 x Kort en 2 x Lang Chino broeke, Khaki (nie by al die pakkette ingesluit; Slegs een van elk by pakket 1 ingesluit)
    - Netjiese BRUIN skoene wat pas by broeke
    - Genoeg BRUIN pare kouse

    Portfolio Item

    Eerste Jaaar Benodighede
    - Alledaagse Klere vir Huisgebruik -

    - Genoeg Ou Klere +- 3 stelle. (Dit is vir joolwerk asook ontgroening, verkieslik'n paar toe skoene bv. Plaasskoene / vellies)
    - Ou lakens of lap vir jool indien daar enige by die huis lê
    - Ou paar tekkies
    - Genoegsame oefen klere beide – Gym en Rugby
    - Tema (snaakse) klere vir inters met dameskoshuise (Tema’s en beplannings word nog gedoen – sal deurgee so gou as moontlik)
    - Snaakse items vir blikskud bv. Pruike of rompies ens.

  • Portfolio Item

    Kamer Benodighede

    - 2x Beddegoed vir ‘n enkelbed (kussing, duvet, paslaken en kussingslope)
    - “Multiplug” en ‘n “Lead”
    - Ketel
    - Handdoeke en Toiletware
    - Besem en 'n skoppie
    - Eetgerei, koppies, borde, papbakkies, glase, mikrogolfbakke, potte en panne.
    - Wasgoedsak of wasgoedmandjie
    - Gemaklike stoel vir studie onthalwe

    Portfolio Item

    Optionele Kamergebruik

    - Skootrekenaars en Musiekstelsels (WIFI beskikbaar in koshuis)
    - Waaier
    - Badmatjie of vloermatjie
    - Bring ou lappe en 'n tang saam julle gaan dit gebruik vir Jool en vlot bou. Die tang gaan jy terug kry en dit is joune maar nie die lappe nie!!
    - Onthou asb. dat ALLE klere en items duidelik gemerk moet word met jou NAAM en VAN, voordat jy by Welmoed aankom. Dis meestal vir wassery doeleindes!!
    - Bed, Boekrak, Lessenaar, 2 Plaat Stoof, Yskas en 'n Mikrogolf word deur ons in die kamer voorsien.

Pakette

  • Team Member

    Pakket 1
    - Aanbeveel -

    Duchess pull over s/less + logo Skuld agter op nek
    Poly cotton lounge shirt wit + logo
    T-shirt 150g charcoal + Logo
    Mens pine hurs golfer Grey + logo voor en agter
    Ou oom Hoed blou/grys + Logo
    Jacket soft shell grey
    Mens cotton chino khaki + Logo on pocket
    Mens Bermuda shorts khaki + Logo

    PRYS: R2,250.00

    Pakket 2

    Duchess pull over s/less + logo Skuld agter op nek
    Poly cotton lounge shirt wit + logo
    T-shirt 150g charcoal + Logo
    Mens pine hurs golfer Grey + logo voor en agter
    Ou oom Hoed blou/grys + Logo
    Jacket soft shell grey
    Mens cotton chino khaki + Logo on pocket
    Mens Bermuda shorts khaki + Logo

    PRYS: R1,700.00

    Pakket 3

    Duchess pull over s/less + logo Skuld agter op nek
    Poly cotton lounge shirt wit + logo
    T-shirt 150g charcoal + Logo
    Mens pine hurs golfer Grey + logo voor en agter
    Ou oom Hoed blou/grys + Logo
    Jacket soft shell grey
    Mens cotton chino khaki + Logo on pocket
    Mens Bermuda shorts khaki + Logo

    PRYS: R1,500.00

Senior Pakette

  • Desctiption Price
    Peter suit jacket black + full logo R 750.00
    Duchess pull over s/less + logo Skuld agter op nek R 260.00
    Poly cotton lounge shirt wit + logo R 200.00
    T-shirt 150g charcoal + Logo R 200.00
    Mens pine hurs golfer Grey + logo voor en agter R 110.00
    Tie Mens Purple + Welmoed op R 100.00
    Ou oom Hoed blou/grys Logo R 200.00
    Jacket soft shell grey R 600.00
    Mens cotton chino khaki + Logo on pocket R 270.00

For Enquiries

Hanlie Ras

063 692 2386 | info@welmoedkoshuis.co.za

Louis van Niekerk

082 652 2992 | louisvn@welmoedkoshuis.co.za

Registration Form



              


2017 Aansoek Vorm


Rekeningpligte Inligting

Adres Inligting

Beroep Inligting

Verklarings

Inwoner Inligting

Tersiere Instelling Inligting

Die volgende dokumente moet aangeheg word: